Skip to content

DA veroordeel City Power se omvattende afsny-beleid as onwettig [KLANK]

# Die DA in Johannesburg verwerp City Power se plan om elektrisiteit na ʼn hele buurt af te sny tot 80-persent van huishoudings kan bewys hulle krag-aankope is wettig. Die kragvoorsiener sê dis om onwettige verbindings te hanteer wat infrastruktuur beskadig en die hele kragnetwerk in gevaar stel. Tyrell Meyers van die DA sê die metro se verordeninge oor elektrisiteitsvoorsiening stel dit duidelik dat kragtoevoer slegs afgesny mag word na individuele klante wat die reëls oortree of nie betaal nie:

ENG MeyersOnDisconnection