Skip to content

DA veroordeel beweerde tenderkorrupsie by SA Toerisme [KLANK]

# Die DA sê hy is diep bekommerd oor onlangse onthullings van beweerde onreëlmatighede rondom ‘n tender ter waarde van 100-miljoen-rand wat SA Toerisme aan Pomme Express toegeken het. Die party sê die maatskappy kon skynbaar nie sy ervaring bewys nie, en het vals en misleidende inligting as deel van sy tender voorgelê. Haseena Ismail sê die DA doen ‘n beroep op die minister van Toerisme, Patricia de Lille, om volle deursigtigheid en verantwoordbaarheid in hierdie saak te verseker:

ENG HaseenaoSATourism