Skip to content

DA verkies vandag ‘n nuwe speaker in Beaufort-Wes nadat voorganger weens wangedrag verwyder is

# Die DA in Beaufort-Wes in die Wes-Kaap sê hulle is gereed om stabiliteit en goeie regering in die munisipaliteit te herstel. Die party sal vandag by ‘n spesiale raadsitting ‘n nuwe speaker verkies nadat die vorige speaker, Jacob Jeffrey van der Linde, weens wangedrag verwyder is. Gina Duimpies van die DA sê die party beplan ook om sy getalle te gebruik om ‘n mosie van wantroue by die volgende vergadering teen die ANC-burgemeester, Castro de Bruin, ter tafel te lê.