# Die DA se toesig oor die MyCiTi-busstelsel in Kaapstad het bevestig daar volle toegang vir gidshonde wat gesigsgestremdes vergesel. Raadsli, Rob Quintas en professionele honde-afrigters het gedurende ‘n inspeksie die instap, draaihekke en platformnavigasie getoets. Wendy Alexander van die DA sê die oefening volg na ‘n wetsontwerp deur ‘n privaatlid wat probeer om konsekwente nasionale standaarde te vestig vir toegang vir diensdiere regoor Suid-Afrika, om die regte van gestremdes te beskerm.
DA-toesig bevestig MyCiTi-busse is toeganklik vir gidshonde