Skip to content

DA toegang geweier by leë gehuurde kantore van Gautengse Onderwysdepartement [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê hy is toegang geweier toe hy ʼn oorsigbesoek aan die provinsiale Onderwysdepartement se gehuurde kantore in die Johannesburgse middestad wou bring. Volgens berigte voldoen die gebou nie aan beroepsgesondheid- en veiligheidstandaarde nie. Khathutshelo Rasilingwane van die DA sê dis onaanvaarbaar dat hulle toegang geweier word en dit ondermyn die rol van lede van die provinsiale wetgewer om onaangekondig oorsigbesoeke te doen en die uitvoerende gesag aanspreeklik te hou:

ENG KhathutsheloonOffices