Skip to content

DA teleurgesteld nadat waarnemende minister van Polisie pleidooie ignoreer oor tekort aan verkragtingtoetsstelle [KLANK]

# Die DA het die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, veroordeel omdat hy nie gister tydens die voorlegging van sy begroting verwys het na die gebrek aan verkragting-toetsstelle nie. Logistiek en verskaffingsketting-mislukkings belemmer die beskikbaarheid by polisiestasies en spesialis-eenhede. Woordvoerder Nicholas Gotsell sê die feit dat die stelle nie by polisiestasies of eenhede vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele oortredings beskikbaar is nie, nie, beteken bewysstukke kan nie ingesamel word nie:

AFR GotsellRapeKits