Skip to content

DA striem Tshwane wat hofbevel oor onwettige skoonmaakheffing ignoreer [KLANK]

# Die DA sê hy veroordeel die Stad Tshwane wat maandstate uitreik met bedrae daarop wat volgens die Hooggeregshof in Pretoria geskrap moes word. Die hof het in Julie bevind die metro se skoonmaakheffing is onwettig en beveel dat dit van alle rekeningstate verwyder, en inwoners in die volgende siklus vergoed word. Tshwane se aansoek om verlof tot appèl is verlede maand met koste van die hand gewys. Cilliers Brink van die DA sê inwoners moet ʼn geskil verklaar oor hul munisipale rekenings:

AFR BrinkOnViolationOfCourt