Skip to content

DA steun onafhanklike ondersoek en leefstyl-oudits vir senior SAPD-amptenare [KLANK]

# Die DA sê hy ondersteun die oproep vir ‘n onafhanklike kommissie van ondersoek en leefstyloudits vir alle senior SAPD-amptenare. Dit volg op verdoemende bewerings deur die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, teen onder andere die minister van polisie, Senzo Mchunu. Hy beskuldig Mchunu van politieke inmenging in die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde. Lisa Schickerling van die DA sê hulle kan nie toekyk hoe die uniform van wetstoepassing ‘n dekmantel vir korrupsie word nie:

AFR LisaonIndependent