# Die DA in die Wes-Kaap sê hulle ondersteun die provinsiale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se suksesvolle Ambassadeursprogram teen Geslagsgeweld. Die departement het die program nou na gebiede soos Manenberg, Heideveld, Lavender Hill, Steenberg, Philippi, Browns Farm en Gugulethu uitgebrei. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê die teenwoordigheid van die ambassadeurs by plaaslike slagoffervriendelike vertrekke in polisiestasies verseker dat slagoffers die deernisvolle sorg en leiding ontvang:
DA steun die Wes-Kaapse ambassadeursprogram teen geslagsgeweld [KLANK]
AFR WendyonGBVAmbassador