Skip to content

DA steun Basiese Onderwysdepartement se begroting [KLANK]

# Die DA ondersteun die begroting vir Basiese Onderwys wat minister Siviwe Gwarube in die Parlement ter tafel gelê het, ten volle en sê die minister hou toesig hou oor ‘n ommekeer van die departement, die uitwissing van puttoilette en die bou van nuwe klaskamers. Die begroting fokus op belangrike areas soos die uitbreiding van toegang tot vroeë kinderontwikkeling, die uitwissing van puttoilette in skole, en vooruitgang in moedertaalgebaseerde, tweetalige onderwys. Nicola du Plessis van die DA sê minister Gwarube maak werklike vordering:

ENG PlessisOnImprovements