# Die DA se woordvoerder vir Menslike Nedersettings, Luyolo Mphithi, het kommer uitgespreek oor georganiseerde misdaadsindikate se toenemende betrokkenheid by grondbesettings. Mphithi het die party se voorneme aangekondig om die Wet op die Voorkoming van Onwettige Uitsetting en Onregmatige Besetting van Grond te wysig om hierdie kwessie aan te pak. Hy het aan Newzroom Afrika gesê die voorgestelde veranderings is daarop gemik om onwettige grondbesettings te stop, ongeag finansiële transaksies, en om grondeienaars beter te beskerm:
DA stel wysigings voor om georganiseerde grondbesettings te beveg [KLANK]
ENG-MphithiOnLand