Skip to content

DA stel Erfenismaand-veldtog in Soweto bekend [KLANK]

# Die DA in Gauteng stel môre sy Erfenismaand-veldtog by die Walter Sisulu-plein in Kliptown, Soweto, bekend. Kingsol Chabalala van die party sê die veldtog wil beklemtoon dat erfenisterreine belangrik is vir werkskepping, die stryd teen korrupsie, beskerming van infrastruktuur en verbetering van dienste. Hy sê hulle sal ook met sake-eienaars en inwoners beraadslaag om te verstaan hoe misdaad en verwaarlosing van infrastruktuur lewensomstandighede en die plaaslike ekonomie beïnvloed:

ENG ChabalalaOnHeritageSite