Skip to content

DA sit stappe in RNE uiteen met Ramaphosa se 48-uur ultimatum wat tot ‘n einde kom [KLANK]

# Die DA gaan vandag die volgende stappe in die regering van nasionale eenheid uiteensit met president Cyril Ramaphosa se 48-uur-ultimatum wat tot ‘n einde kom. Dit volg nadat die voormalige adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging Andrew Whitfield afgedank  is. Ramaphosa sê hy nie sal nie swig voor dreigemente oor sy mag om ministers aan te stel of af te dank nie. Die DA-lid, Willie Aucamp, sê ministers wat betrek word by ongerymdhede en korrupsie moet uit die kabinet verwyder word:

AFR AucampOnExpiry