Skip to content

DA se wetsontwerp om grondbesetting te verhoed en eiendom te beskerm in Parlement deurgevoer [KLANK]

# Die DA sê sy Privaatlede-wetsontwerp om die problematiese en verstikkende Wet op die Voorkoming van Onwettige Uitsetting en Onwettige Grondbesetting te wysig, word in die Parlement deurgevoer. Die wetsontwerp word nou deur die Komitee vir Menslike Nedersettings oorweeg. Luyolo Mphithi van die DA sê die Grondbesettingswet het ongekende probleme vir grondeienaars veroorsaak en onwettige grondbesetters beskerm wat te lank in kwade trou opgetree het:

ENG LuyoloonLandInvasions