# Die DA doen ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse Polisiediens om dringend sy hulpbronne in die Wes-Kaap te ondersoek nadat ‘n parlementêre antwoord ernstige infrastruktuurfoute aan die lig gebring het. ‘n Polisiesensus van 2023/2024 het bevind dat 80-persent van die provinsie se 151 stasies stadige rekenaarstelsels gebruik, byna die helfte ondervind swak konnektiwiteit, en 83-persent het nie toegewyde speurder-brandkluise nie. Benedicta van Minnen van die DA sê beamptes kan nie misdaad beveg terwyl een hand agter die rug vasgebind is nie:
DA sê Wes-Kaapse polisiekantore benodig dringende belegging [KLANK]
AFR BenedictaOnResources