Skip to content

DA sê Wes-Kaapse bewysgebaseerde benadering bevorder ekonomiese vooruitgang [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê die 2025 Provinsiale Ekonomiese Hersiening en Vooruitsig bevestig die provinsie se bewys-gebaseerde benadering tot regering werp vrugte af. Die hersiening skep ʼn duidelike prentjie van waarheen die provinsie se ekonomie op pad is en waar nuwe geleenthede opduik. Leon van Wyk van die DA sê die verslag is ʼn bloudruk vir aanspreeklike regering en wys dat besluite wat op data gebaseer is, lei tot ekonomiese groei, werksgeleenthede en geleenthede wat uitbrei:

ENG WykOnOpportunities