Skip to content

DA sê oudminister Tolashe word forensies verbind met leuen aan Parlement [KLANK]

# Die DA sê die gewese minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, is wel as ANC-minister verwyder, maar dit vrywaar haar nie teen strafregtelike aanspreeklikheid nie. Twee verslae betrek haar by moontlike onregmatige aanstellings. DA-woordvoerder Nazley Sharif sê die kabinet het Tolashe vyf jaar lank verbied om haar direkteur-generaal aan te stel en ‘n forensiese verslag weerspreek haar weergawe dat sy nie die voormalige DG se kontrak geteken het nie:

ENG SharifONTolashe