Skip to content

DA sê verdoemende forensiese verslag ontbloot minister Tolashe se gebrek aan aanspreeklikheid [KLANK]

# Die DA soek antwoorde oor die koste van die forensiese ondersoek wat die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, aangevra het oor haar handtekening op die indiensnemingskontrak van die gewese direkteur-generaal, Peter Netshipale. Hy het ʼn vyfjaar-kontrak gekry nadat die Kabinet slegs ʼn eenjaar-termyn goedgekeur het. Nazley Sharif van die DA sê ʼn forensiese verslag het bevind die minister se bewering dat sy nie die kontrak se ondertekening goedgekeur het nie, beteken sy het versuim om haar statutêre verpligting na te kom:

ENG SharifONTolashe