# Die DA in Tshwane sê die stad moet openbare beligting in die Marry Me-plakkerskamp in Soshanguve verbeter. DA-amptenare het die gesinne van slagoffers en lede van die gemeenskapspolisie-forum in Marry Me besoek waar inwoners vroeër vanjaar gewelddadig aangeval is terwyl hulle die gebied patrolleer het. Die DA se burgemeesterskandidaat vir die metro, Cilliers Brink, sê die gebrek aan openbare beligting skep ʼn veiligheidsgevaar en plaas die gemeenskap se lewens in gevaar:
DA sê Tshwane moet openbare beligting in Marry Me-plakkerskamp verbeter [KLANK]
ENG BrinksonPublicLighting