# Die DA in Gauteng het die provinsiale Gesondheidsdepartement gekritiseer nadat hy weer nie die Jack Hindon-kliniek in Pretoria-Noord se elektrisiteitsrekening betaal het nie. Die kliniek is reeds twee weke lank sonder munisipale elektrisiteit. Jack Bloom van die DA sê die kliniek het reeds meer as 60-duisend-rand bestee om basiese dienste aan die gang te hou. Hy sê vir ʼn kliniek wat daagliks kwesbare mense dien, behoort betroubare krag nie onderhandelbaar te wees nie:
DA sê Tshwane-kliniek loop onder nog ’n kragonderbreking deur weens agterstallige rekeninge [KLANK]
ENG BloomONnUpaid