Skip to content

DA sê Tshwane-begroting moenie inwoners as kontantkoeie behandel nie [KLANK]

# Die DA in Tshwane sê die onder-burgemeester, Eugene Modise, se begroting moet die inwoners dien, en nié deel word van die ANC se strewe om in teorie goed te lyk, maar dan faal in sy werklike mandaat om diens te lewer. Modise lewer vandag sy begrotingsrede vir die 2025/2026-boekjaar. Jacqui Uys van die DA sê die begroting moet dienslewering en inwoners se behoeftes prioritiseer, en nie as instrument gebruik word om hulle te verarm nie:

ENG JacquionBudget