# Die DA sê die krisis in die land se strafregstelsel is nie net ʼn departementele mislukking nie, dis ʼn regeringsmislukking. Suid-Afrika se moordsyfer het tussen Januarie en Maart met byna tien-persent gedaal. Meer as vyfduisend-100 mense is egter steeds vermoor, wat neerkom op gemiddeld 58 moorde per dag. George Michalakis van die DA het gister in die Nasionale Vergadering gesê daar moet erken word dat geen enkele regeringsfeer hierdie krisis alleen kan oplos nie:
DA sê Suid-Afrika se strafregstelsel misluk byna op elke vlak [KLANK]
ENG MichalakisOnCrime