Skip to content

DA sê stygende infrastruktuurkoste plaas geweldige druk op munisipale begrotings [KLANK]

# Die DA sê stygende infrastruktuurkoste, ‘n beperkte en verouderde plaaslike regering inkomste-model, en bo-inflasie stygings in elektrisiteit en loon-insette het geweldige druk op munisipale begrotings geplaas. Leon van Wyk van die DA sê Wes-Kaapse munisipaliteite soos Drakenstein, Mosselbaai, Stellenbosch, Saldanhabaai, Overstrand en George het almal sterk finansiële prestasie getoon. Hy sê finansiële bestendigheid is nie ‘n doel op sigself nie, maar die grondslag vir die uitbreiding van basiese dienste, die ondersteuning van beleggings en die beskerming van werksgeleenthede:

ENG LeononBudgets