Skip to content

DA sê Stad Johannesburg se oorafhanklikheid van lenings is vernietigend [KLANK]

# Die DA in Johannesburg kritiseer die raad se besluit om ʼn lening van 2,5-miljard-rand vir kapitale-uitgaweprojekte van die African Development Bank te aanvaar. Die lening word oor ʼn tydperk van 15 jaar terugbetaal en die kwartaallikse paaiement is net meer as 81,8-miljoen-rand. ʼn DA-woordvoerder, Chris Santana, sê dis die tweede 15-jaar-lening van 2,5-miljard-rand wat die metro in minder as 12 maande aangaan. Hy sê die metro se oorafhanklikheid van lenings is vernietigend:

ENG SantanaOnLoan