Skip to content

DA sê SEB is een van die skadelikste ekonomiese struikelblokke [KLANK]

# Die DA sê die skadelikste ekonomiese struikelblok is die beleid van swart ekonomiese bemagtiging. Die ANC het dit verdedig en gesê bemagtiging is nodig om transformasie in die land te bevorder. Professor William Gumede het bereken die gevolge was dat 100 individue met politieke bande een-duisend-miljard-rand deur SEB ontvang het. Mark Burke van die DA sê die werklikheid is dat daar nou ‘n duidelike openbare siening is dat swart ekonomiese bemagtiging misluk het:

ENG BurkeOnBEE