Skip to content

DA sê SASSA-prosesse moet nie begunstigdes skade aandoen nie [KLANK]

# Die DA sê hulle het aan die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, en die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid, Themba Matlou, geskryf om te verseker dat begunstigdes wat die biometriese verifikasieproses voltooi, nie sonder hul toelaes gelaat word nie. Bridget Masango van die DA sê hulle het klagtes ontvang dat begunstigdes sukkel om hul besonderhede aanlyn te verifieer of om dit op te dateer:

ENG BridgetonBeneficiaries