# Die DA sê hy beskou die Staatsinligtingstegnologie-agentskap lank reeds as ʼn struikelblok vir moderne bestuur wat die SAPD en Binnelandse Sake vasgevang het in ondoeltreffendheid, korrupsie en tegnologiese verval. Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshiela, het bevestig dat die SAPD bande met SITA verbreek het. Mzamo Billy van die DA sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die SAPD se versoek om ʼn nuwe, onafhanklike diensverskaffer aan te stel vir sy internet- en kommunikasie-tegnologiestelsels, goedgekeur:
DA sê SAPD wat SITA verlaat is oorwinning vir tegnologies gedrewe polisiëring [KLANK]
ENG BilliOnSITA