Skip to content

DA sê SAPD-leefstyloudits moet omvattend en geloofwaardig wees [KLANK]

# Die DA het weer gevra dat gereelde, geloofwaardige en omvattende leefstyloudits in die Polisiediens uitgevoer word. In die vorige boekjaar is 72 gevalle vir leefstyloudits verwys. Ses is vir verdere ondersoek verwys terwyl 30 nog aan die gang is. Woordvoerder Lisa Schickerling sê desondanks is geen enkele lid nog aan tugoptrede onderwerp nie en geen geval na ʼn ander wetstoepassingsagentskap of ʼn oorsig-liggaam verwys nie:

AFR SchickerlingOnSAPS