# Die DA eis ‘n volledige ondersoek nadat die Karlienpark-kliniek in Rustenburg sonder elektrisiteit is weens die Departement van Gesondheid in Noordwes se onbetaalde rekeninge van 119-duisend-rand. Die party het ingegryp om die krag te herstel en waarsku soortgelyke wanbetalings kan dienste by ander gesondheidsfasiliteite in die provinsie ontwrig. Die DA-lid, Hendriëtte van Huyssteen, sê regeringsdepartemente moet aanspreeklik gehou word om te verseker dat openbare dienste, insluitend gesondheidsorg, sonder onderbrekings gelewer word:
DA sê Rustenburg-kliniek is sonder elektrisiteit oor agterstallige skuld van R119 000 [KLANK]
AFR VanHuyssteenOnElectricity