Skip to content

DA sê regeringsingryping is al manier om Knysna van ‘n verdere krisis te red [KLANK]

# Die DA sê ingryping deur die Wes-Kaapse regering is nou die enigste manier om Knysna van ‘n verdere krisis te red. Die party verwelkom die besluit om die munisipaliteit onder administrasie te plaas en gee voortdurende diensleweringsmislukkings die skuld, in ‘n koalisie tussen die ANC, EFF, Patriotic Alliance en die Knysna Independent Movement. Die DA-lid, Ryan Smith, sê ten spyte van herhaaldelike steun en omkeerplanne, het die plaaslike regering versuim om op te tree:

ENG SmithOnIntervention