# Die DA sê president Cyril Ramaphosa se Fase Drie regering-sake-vennootskap moet dringend optree om Suid-Afrika se ekonomiese krisis aan te spreek. Die partyleier Geordin Hill-Lewis verwelkom die teiken om die ekonomie met meer as drie-persent te laat groei. Hill-Lewis sê Suid-Afrika kan nie stadige hervormings bekostig nie, en vra vir duidelike spertye en aanspreeklikheid vir hervormings in energie, spoorweë, hawens en infrastruktuur. Hy vra ook vir minder regulasies en meer privaat investering:
DA sê Ramaphosa se Fase 3-plan moet werksgeleenthede skep [KLANK]
AFR GeordinOnPhaseThree