# Die DA sê hy is teleurgesteld dat president Cyril Ramaphosa versuim om ʼn volskaalse ondersoek na die Nasionale Vaardigheidsfonds in te stel. Die Spesiale Ondersoekeenheid het toestemming om bewerings van korrupsie en wanadministrasie by die vaardigheidsfonds te ondersoek. Dit sal fokus op verkryging en kontrakte vir die instelling van vaardigheidsontwikkelings-programme en opleidingsprojekte. Desiree van der Walt van die DA sê dis swak dat die SOE-ondersoek net sekere van die fonds se projekte ondersoek:
DA sê Ramaphosa moet ondersoek na Nasionale Vaardigheidsfonds uitbrei [KLANK]
AFR DesireeonSkillsFund