# Die DA sê meer as 58-mijoen-rand se onbetaalde rekeninge laat baie skole in Gauteng sonder water en elektrisiteit, wat onderrig en higiëne ernstig ontwrig. Meer as 500 skole was al sedert Januarie sonder krag of water. Die party moedig die Onderwysdepartement van die provinsie aan om dringend ‘n taakspan saam te stel om munisipale geskille op te los. Sergio Isa Dos Santos van die DA belowe om die department aanspreeklik te hou totdat alle leerders veilige en ononderbroke onderrig kry:
DA sê R58-miljoen skuld laat honderde skole sonder krag of water [KLANK]
ENG SergioOnGautengDebt