# Die DA sê die wanbestuur van die Parlementêre Ad Hoc-komitee wat polisiekorrupsie ondersoek, ondermyn nie net sy mandaat nie, maar ook die openbare vertroue in die Parlement as ‘n instelling. Die komitee het gister met sy werk begin, maar is belemmer deur vertragings en administratiewe verwarring. Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sal vandag sy getuienis voortsit. Ian Cameron van die DA sê hulle ondersteun nie oproepe vir die verwydering van die getuienisleier, advokaat Norman Arendse nie:
DA sê prosedure-chaos by ad hoc komitee skaad Parlement se geloofwaardigheid [KLANK]
ENG CameronOnCommittee