Skip to content

DA sê Parlement moet minister aanspreeklik hou vir Wes-Kaapse polisiëring [KLANK]

# Die DA-woordvoerder, Rikus Badenhorst, sê die Parlement moet die minister van Polisie aanspreeklik hou om polisiëring in die Wes-Kaap te versterk. Badenhorst sê die ANC het in die Nasionale Raad van Provinsies daarteen gestem. Die DA wil hê die SAPD se teenbende-eenheid moet versterk word om bendes en dwelms te bestry. Hy sê die Nasionale Raad van Provinsies is die brug om seker te maak die nasionale regering neem provinsiale belange in ag:

AFR BadenhorsonPolicing,mp3