# Die DA vra die PA om onmiddellik streng op te tree teen sy jeugleier in Kaapstad, wat strafregtelik ondersoek word vir ‘die’n ‘n poging om ‘n tienermeisie in Bonteheuwel tot seks uit te lok. Die DA-lid, Angus Mckenzie, sê hierdie saak is tans die onderwerp van ‘n polisie-ondersoek, en die volle mag van die wet moet toegepas word:
DA sê PA moet jeugleier skors oor beskuldigings van seksuele misbruik van tiener [KLANK]
ENG AngusonTeenager