Skip to content

DA sê opgehoopte vullis stel inwoners van Johannesburg in gevaar [KLANK]

# Die DA sê Johannesburg se voortdurende protesoptrede deur Pikitup het ‘n openbare gesondheids- en omgewingsrisiko geword, aangesien vullis in dele van die stad nog steeds nie verwyder word nie. Leanne de Jager van die party sê inwoners word blootgestel aan onwettige storting, terwyl gebreekte vulliswaens en swak finansiële bestuur die krisis vererger. De Jager doen ‘n beroep op ‘n forensiese ondersoek na die entiteit se finansies en vra vir dringende optrede om vullisverwyderingsdienste te herstel:

AFR LeanneOnPikitup