# Die DA sê die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur onder minister Dean Macpherson se leierskap lewer resultate wat fokus op werksgeleenthede, laer lewenskoste en etiese bestuur. Volgens die jongste Kwartaallikse Arbeidsmag-opname het die bousektor tussen April en Julie vanjaar 20-duisend werksgeleenthede geskep en 55-duisend oor die afgelope jaar. Edwin Macrae Bath sê die groei in die boubedryf is bewys van die goeie werk wat minister Macpherson doen:
DA sê onder Macpherson se leierskap onsluit Departement van Openbare Werke projekte [KLANK]
ENG BathOnConstruction