Skip to content

DA sê nuwe SA Toerismeraad moet beslissend optree teen geskorste hoof [KLANK]

# Die DA doen ʼn beroep op die Suid-Afrikaanse Toerismeraad om die voortslepende saak waarby die geskorste uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe, betrokke is, vinnig af te handel. Guliwe het 2,3-miljoen-rand se salaris en voordele ontvang terwyl sy sedert Augustus verlede jaar tot op hede voorlopig geskors is. Haseena Ismail van die DA sê Guliwe kan nie vir ewig teen aanspreeklikheid beskerm word nie:

ENG IsmailONBoard