Skip to content

DA sê NSFAS moet volle omvang van sy regshersiening verklaar [KLANK]

# Die DA sê die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se regshersiening is te laat vir die duisende studente wat reeds uit blyplekke gesit is, onder onveilige omstandighede bly en wie se akademie ontwrig is. Die hulpskema is tans besig met ʼn omvattende regshersiening van bestuursprosesse wat studenteverblyf betref en die betrokkenheid van derdeparty-vennote. Volgens berigte skuld die skema verblyfverskaffers meer as 62-miljoen-rand. Matlhodi Maseko van die DA sê die hulpskema moet die volle omvang van die regshersiening bekendmaak:

ENG MatlhodionNSFAS