Skip to content

DA sê NSFAS moet geskrap en met nuwe gedesentraliseerde model vervang word [KLANK]

# Die DA glo die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela se besluit om die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente onder administrasie te plaas, sal onsuksesvol wees. Die besluit volg nadat verskeie raadslede bedank het en kommer oor bestuur en bestendigheid. Die skema is in 2020 en 2024 ook onder administrasie geplaas. Delmaine Christians van die DA sê dit is nou tyd om die betaalstelsel aan studente en universiteite heeltemal te hersien:

AFR DelmaineONScrapped