Skip to content

DA sê Morero verander Johannesburg in ‘n rampokkerparadys [KLANK]

# Die DA sê die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, versuim om op te tree teen burgemeesterskomiteelede wat ernstige aantygings, insluitend klagtes van misdaag en bewerings van intimidasie en geweld in die gesig staar. Die party voer aan die burgemeester se stilswye skep die indruk dat lede van sy uitvoerende gesag bo die wet is en polities beskerm word. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê die stad se leierskap word oorskadu deur skandale in plaas daarvan om watertekorte, kragonderbrekings en mislukte infrastruktuur aan te spreek:

ENG BelindaOnScandals