Skip to content

DA sê minister Tau moet vinnig nuwe voorsitter vir Loterykommissie aanstel [KLANK]

# Die DA maan die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, om dringend ʼn nuwe voorsitter vir die Nasionale Loterykommissie aan te stel. Dit volg na die bedanking van Barney Pityana. ʼn DA-woordvoerder, Toby Chance, sê die minister moenie sy voorganger, Ebrahim Patel wat 18 maande gevat het om die gewese voorsitter, Alfred Nevhutanda, te vervang, se fout herhaal nie. Hy sê Pityana moet erkenning kry omdat hy die proses begin het om die Loterykommissie te suiwer:

ENG ChanceOnNewAppointment