Skip to content

DA sê minister Nkabane het oor SETA Keurings- en Evalueringspaneel gejok [KLANK]

# Die DA sê verstommende nuwe besonderhede oor die toesmeerdery van onbeskaamde ANC-kaderontplooiing het aan die lig gekom tydens die Parlementêre portefeuljekomiteevergadering oor Hoër Onderwys, wat nie deur minister Nobuhle Nkabane bygewoon is nie. Die party sê soos met alle korrupsie waar ANC kaderontplooiing betrokke is, was daar nooit ‘n onafhanklike paneel wat die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid-aanstellings gemaak het nie. Willie Aucamp van die DA sê dit was agter geslote deure, deur die ANC en sy hanteerders gedoen, waarvan Luvo Makasi een is:

AFR WillieAucamponNkabane