# Die DA maak beswaar teen die ANC se voorstel vir ʼn mega-staatsinstelling en sê dit sal ʼn geleentheid wees vir grootskaalse korrupsie. Dit sal Suid-Afrikaanse belastingbetalers volgens berigte meer as 600-miljoen-rand kos om die instelling te stig wat alle staatsondernemings sal beheer. Darren Bergman van die DA sê geldige kommer bestaan oor die Wetsontwerp op Nasionale Staatsinstellings wat alle staatsondernemings in een houermaatskappy wil plaas met oorsig deur die president:
DA sê mega-staatsinstelling sal teelaarde wees vir grootskaalse ANC-korrupsie [KLANK]
ENG BergmanOnBill