# Die DA sê die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, se regsdreigemente teen munisipaliteite wat skole se water en elektrisiteit ontkoppel, sal nie die provinsie se langdurige nutsdienste-krisis oplos nie. Die party skryf dit toe aan swak samewerking, onakkurate munisipale fakturering, onbetaalde eiendomsbelasting en onvoldoende befondsing. Die DA-lid, Sergio Isa Dos Santos, sê dringende optrede is nodig om te voorkom dat leerders die prys betaal vir die provinsiale regering se tekortkominge:
DA sê LUR se regsdreigemente sal nie nutsdienste-krisis in Gautengse skole oplos nie [KLANK]
ENG SergioUtilityCrisis