Skip to content

DA sê Lesufi se verskoning aan kankerpasiënte bring nie verlore lewens terug nie [KLANK]

# Die DA se woordvoerder vir Gesondheid in Gauteng, Jack Bloom, kritiseer die premier, Panyaza Lesufi, se verskoning vir die vertragings in kankerbehandeling. Bloom beklemtoon dat 250-miljoen-rand wat vir bestralingsterapie toegeken is, nie bestee is nie, ten spyte van meer as twee-duisend pasiënte wat gewag het op behandeling. Hy vergelyk die krisis met die Life Esidimeni-tragedie en verwys na nalatigheid. Hy eis die afdanking van die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, en die Departementshoof, Lesiba Malotana:

ENG-BloomOnCancer