# Die DA sê die nuwe Kodes oor Goeie Praktyk oor Ontslag moet sonder versuim ingestel word. Die kode bied omvattende en praktiese riglyne vir werkgewers, werknemers en vakbonde. Dit sluit sake in soos wangedrag, onbevoegdheid en bedryfsvereistes soos afleggings onder die Wet op Arbeidsverhoudinge. Michael Bagraim van die DA sê om seker te maak dit word volledig ingestel, sal die party oorsigbesoeke bring aan die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie se kantore:
DA sê Kodes van Goeie Praktyk oor Ontslag moet onmiddellik ingestel word [KLANK]
ENG BagraimOnCodes