# Die DA in Johannesburg beskuldig burgemeester Dada Morero dat hy nie optree teen beweerde wangedrag binne sy uitvoerende gesag nie. Daar was onlangs oproepe vir die verwydering van die burgemeesterskomiteelid vir Ontwikkelings-beplanning, Thapelo Amad, ná strafregtelike sake teen hom. Die DA-lid, Belinda Kayser-Echeozonjok, sê daar word ook beweer ‘n ander burgemeesterskomiteelid is in hegtenis geneem in verband met ‘n ontvoeringsaak:
DA sê Johannesburgse burgemeester tree nie op teen wangedrag binne sy uitvoerende gesag nie [KLANK]
ENG EcheozonjokuOnMorero