# Die DA in Johannesburg sê die rioolkrisis in die metro is nie net ‘n diensversaking nie, dit is ‘n krisis in openbare gesondheid en menswaardigheid. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê die burgemeester Dada Morero en sy bestuur is afwesig terwyl rioollekkasies, wat lank neem om herstel te word, die strate oorstroom. Sy sê daar kan nie van inwoners verwag word om tariefverhogings te aanvaar terwyl hulle weekliks deur rou riool ry nie:
DA sê Johannesburg se bestuur is afwesig, terwyl riool die strate oorstroom [KLANK]
ENG EcheozonjoonSewerage